’n Vinnige en oop plaasvervanger vir Windows en macOS

Betaal Wat U Wil:

$

Voer enige dollar-bedrag in.

0.4.1 Loki | 1.36 GB (for PC or Mac)

Wat die pers oor elementary OS sê:

elementary-toepsentrumkategorieë

Die Indie, Oopbron Toepwinkel

AppCenter delivers native, Open Source apps to elementary OS. Quickly discover new apps and easily update the ones you already have. Plus, support indie developers directly through pay-what-you-want purchases.

Word ’n Ontwikkelaar

Toeps Wat U Benodig, Sonder Enigiets Oorbodig.

elementary OS word gelewer met ’n sorgvuldig beoordeelde aanbod van toeps vir u alledaagse behoeftes sodat u meer tyd het om u rekenaar te gebruik en minder tyd aan opblaasware spandeer.

musiek-skermgreep
musiekikoon

Musiek

Organiseer en luister na u musiek. Blaai deur albums, gebruik die blitsvinnige soektog, en skep afspeellyste van u gunstelinge.

epiphany-skermgreep
epiphany-ikoon

Epifanie

Blaai deur die web met ’n vinnige en liggewigwebblaaier. Epiphany laat u HTML5-webwerwe en -toeps gebruik terwyl dit rustiger op die battery is.

pos-skermgreep
posikoon

Pos

Beheer meerdere rekeninge vinnig en eenvoudig met gespreksgebaseerde pos, ’n soekfunksie so vinnig as wat u tik, nuwe e-poskennisgewings en meer.

photos-skermgreep
photos-ikoon

Foto’s

Voer in, organiseer, en verwerk foto’s. Maak ’n skyfievertoning. Deel op Facebook of Flickr.

videos-skermgreep
videos-ikoon

Video’s

Slim en eenvoudige videokyk met duimnaelvoorskoue op die soekbalk, afspeellyste, onderskrifondersteuning en selfs die moontlikheid om te hervat waar laas afgespeel is.

calendar-skermgreep
calendar-ikoon

Kalendar

Bekyk en skep gebeure maklik. Sinchroniseer met aanlynrekeninge soos Google.

files-skermgreep
files-ikoon

Lêers

Die slimadresbalk maak dit maklik om met broodkrummels te blaai, soek of adresaanvulling. Navigeer vinnig na die kolomweergawe en geniet blaaierklasoortjies met slimfunksies soos oortjiegeskiedenis.

terminal-skermgreep
terminal-ikoon

Terminal

Met ’n kleurskema ontwerp om vermoeide oë te voorkom, blaaierklasoortjies met geskiedenis en slimbenaming, taakvoltooiingkennisgewings, natuurlike kopieer-en-plak, terugwaartse soek en meer, wie sê ou toeps kan nie iets nuuts leer nie?

scratch-skermgreep
scratch-ikoon

Scratch

Met ’n vouersystaaf, meerdere panele, en uitbreidings soos Terminal, Webvoorskou, Inspringbespeuring, en Vim-emulasie is Scratch die laaste teksverwerker wat u ooit sal benodig.

kamera-skermgreep
kamera-ikoon

Kamera

Neem maklik foto’s of video met ’n ingeboude webkamera.

Applications
elementary Symbolic Icon Theme
elementary Symbolic Icon Theme
elementary Symbolic Icon Theme dat | elementary Symbolic Icon Theme
1
2

3 Verkenningsmaniere

elementary Symbolic Icon Theme

Rooster

Vertoon all u toeps in ’n alfabetiese rooster. Blaai deur en vind die een waarna u soek.

elementary Symbolic Icon Theme

Kategorieë

Bekyk u toeps wat outomaties in kategorieë georganiseer is. Perfek vir groot versamelinge.

elementary Symbolic Icon Theme

Soek

Laai toeps, open instellingspanele, laat instruksies loop, en meer vanaf die blitsvinnige soekfunksie.

Oopbron

Ons bron is beskikbaar vir hersiening, toetsing, aanpassing en herverdeling deur enigiemand. Leer meer

Geen advertensies. Geen Spioenasie.

Ons maak geen advertensie ooreenkomste nie, en ons samel ook geen persoonlike data in nie. Ons enigste inkomste kom direk van ons gebruikers.

Safe & Secure

Ons is gebou op Linux: dieselde programmatuur wat deur die Amerikaanse Verdedigingsdepartement dryf, die Bank van Sjina, en meer gebruik word. Veiligheidskennisgewings

Laai elementary OS af

’n Vinnige en oop plaasvervanger vir Windows en macOS